0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Aurora (Book): Tertius Janse Van Rensburg Aurora (Book)
Tertius Janse Van Rensburg
R290 R249 Discovery Miles 2 490 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Dawid Uys, ’n jong dominee op die platteland word gekonfronteer met vrae oor sy oorsprong en ook sy geloof wanneer daar skielik geleenthede en uitdagings oor sy pad kom. Hy kom ook te staan voor moeilike keuses wanneer hy ’n onverwagse oproep van ’n prokureur kry en hoor dat hy Oom Boela se plaas, Aurora, gerf het.

Dawid het Oom Boela skaars geken en nou kom die plaas nog met ‘n klomp bepalings en voorwaardes. Die plaas en die kerk sorg vir eindelose struikelblokke en dan is daar nog Dawid se liefdeslewe ook. Hy moet konfrontasies op die kerkraad en moeilike plaaswerkers hanteer en intussen raak hy verlief op die buurman se dogter. Daar is ook ’n nuwe intrekker op die dorp, ’n beeldskone enkelma met ’n misterieuse verlede.

Aurora neem vir Dawid en die leser op ’n geestelike reis soos min en die uiteinde van die verhaal is amper so onvoorspelbaar soos die lewe self.

Wat Werner Doen Met Sy (Drie) Miljoen (Afrikaans, Paperback): Tertius Janse Van Rensburg Wat Werner Doen Met Sy (Drie) Miljoen (Afrikaans, Paperback)
Tertius Janse Van Rensburg
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen?

Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die drie seuns om regtig elkeen ’n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir Oupa Ig (Werner se oupa
wat Alzheimers het) om “roomys” te koop, en sonder dat hy besef wat aangaan speel hulle die LOTTO. Dan gebeur die onverwagte: hulle wen wraggies meer as R3 miljoen!

Werner voel baie skuldig oor hoe hulle sy siek oupa misbruik het, en hulle besluit om nie die geld te eis nie ... maar dan verloor Werner se ma haar werk. Oupa Ig se gesondheid begin agteruitgaan, en Werner is baie bang sy ma trou met die nare oom Daan.

Nou begin die groot uitdaging: sy ma glo dobbel is doodsonde, so hoe op aarde gaan hulle die geld by haar uitkry?

Klaskameraad Leesgids: Wat Werner Doen met sy Drie Miljoen (Afrikaans, Paperback): Tertius Janse Van Rensburg Klaskameraad Leesgids: Wat Werner Doen met sy Drie Miljoen (Afrikaans, Paperback)
Tertius Janse Van Rensburg; Compiled by Louise Bester
R130 R112 Discovery Miles 1 120 Save R18 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die drie seuns om regtig elkeen 'n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir Oupa Ig (Werner se oupa wat Alzheimers het) om €œroomys€ te koop, en sonder dat hy besef wat aangaan speel hulle die LOTTO. Dan gebeur die onverwagte: hulle wen wraggies meer as R3 miljoen! Werner voel baie skuldig oor hoe hulle sy siek oupa misbruik het, en hulle besluit om nie die geld te eis nie ... maar dan verloor Werner se ma haar werk. Oupa Ig se gesondheid begin agteruitgaan, en Werner is baie bang sy ma trou met die nare oom Daan. Nou begin die groot uitdaging: sy ma glo dobbel is doodsonde, so hoe op aarde gaan hulle die geld by haar uitkry? JEUGROMANKOMPETISIE 2019: BESTE DEBUUT.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Gloria
Sam Smith CD R238 R194 Discovery Miles 1 940
Lucky Metal Cut Throat Razer Carrier
R30 R25 Discovery Miles 250
Blinde Mol Of Wyse Uil? - Hoe Om Met…
Susan Coetzer Paperback R313 R86 Discovery Miles 860
Oxford English Dictionary for Schools
Oxford Dictionaries Paperback R321 R70 Discovery Miles 700
Efekto Karbadust Insecticide Dusting…
R54 Discovery Miles 540
Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir…
Vickie de Beer, Kath Megaw, … Paperback R399 R290 Discovery Miles 2 900
Sylvanian Families Country Tree School
 (7)
R2,759 Discovery Miles 27 590
Jumbo Puzzle Mates Puzzle & Roll Storage…
 (4)
R699 R389 Discovery Miles 3 890
Cadac 47cm Paella Pan
R1,158 Discovery Miles 11 580
Bostik Double-Sided Tape (18mm x 10m…
 (1)
R28 Discovery Miles 280

 

Partners